Spam Poison
Community

16 Years

Feeding spammers
since 2003

Afrikaans

 

Baklei terug teen gemorspos-stuurders

Baklei terug teen gemorspos-stuurders

WWW Robotte (ook bekend as dwaalers, spinnekoppe, kruipers, of botte), is programme wat deurlopend deur die kuberruim kruip en gekopelde blaaie by mekaar maak. Wanneer gemorspos-stuurders se robotte jou webtuiste, blog, forum ensovoorts besoek, sal alle webblaaie wat daaraan gekoppel is deursoek word vir epos adresse.

Nou kan jy terug baklei teen hulle robotte!

Al wat jy moet doen, is om 'n skakel na hierdie bladsy te plaas sodat wanneer die gemorspos-stuurder se robotte jou bladsy besoek, hulle na die een toe herlei kan word. Om na die bladsy te skakel, gebruik net hierdie eenvoudige kode:

 
Teks : Baklei teen gemorspos! Kliek hier!

<a href="http://afrikaans-1573849998.spampoison.com">Baklei teen gemorspos! Kliek hier!</a>

 
Blog Plakker :

<a href="http://afrikaans-1573849998.spampoison.com"><img src= "http://pics8.inxhost.com/images/sticker.gif" border="0" width="80" height="15"/></a>

 

Hierdie skakels sal die epos-gaarder-robotte na lokval webtuistes herlei wat hulle 'n skeinbaar oneindigende herhaling van vals epos adresse gee wat dinamies gegenereer word en wat meetsal van die gemorspos stuurders se webblaaie afkomstig is. Dit sal dan die epos adres lys prakties onbruikbaar maak en dit sal geen komersiële waarde hê nie.


Ons spesiale dank aan Kevin Opperman wat ons gehelp het om hierdie webblad in Afrikaans te bou. Besoek sy webblad by www.diversdeluxe.co.za

 

 

 
Monitoring by
PRTG Network Monitor